Skilpadtepel Gin 750ml

Skilpadtepel Gin 750ml

R250.00

Quantity
SKU: skilpadtepel-apertif-750ml Categories: , , ,

Skilpadtepel Gin 750ml

 

Skilpadtepel Gin 750ml is die bom!

 

Straight from the horses mouth…

 

Kyk net hierdie fraai video dan kry julle ‘n idee van hoe ons “operate”!

 

Die “Waar’s-my-klere”, jinnetjie… word gemaak deur ‘n vol-vet bosveldstorm van agter te bekruip en hom oor die kop te slaan – en dan bottel ons sy gees….. Ok, dis net belaglik! Alamal weet dis onmoontlik om ‘n storm te bekruip.

 

Wat ons eintlik doen, is om ons “stokery – Unicorn” – Bessie – (want elke stokery het ‘n eenhoringperd), daagliks met ‘n sappige krataarbeie, bloubessies, jenewer en sommer ‘n hoop ander lekkernye te voer.

 

So teen nege uur elke môre bring ons ‘n Russiese sirkusnar suutjies by die stokery se agterdeur in.  Eenhoringperde is doodbang vir narre – veral Russiese narre.  Die nar spring skielik agter Bessie se staldeur op en maak haar skrik.

 

Die natuurlik gevolg van ‘n eenhoringperd wat skrik, is ‘n vrylating van klaar gebottelde tower – jinnetjies wat skitter – en selfs van kleur verander – as jy gewone tonikum water byvoeg.

 

GEPRODUSEER & GEBOTTELEER IN SUID AFRIKA

 

Moenie drink en in die pad loop nie, jy kan sterf.

 

Besoek die Ketelkraal  webwerf en ontdek soveel meer!

 

Hierdie video sal jou laat skater van die lag!

 

X
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    // Removed by Rudi 07/01/2021 -->