DIE KRAAL BRANDEWYN

Die Kraal Brandewyn

Oom Jan se gedig:

Dis koud daar buite maar die ketel loop,
‘n vars gebakte broodjie met botter en stroop,
Eerder n stywe brandewyn op die klippe,
Die braaivleisvuur, die sopie, die warm mis tussen jou tone,
Janter speel die konsertina en CJ Legende die driehoek.
Biltong met koljander, kampvuur knetter, klingel in ‘n glas,
saamgesels, pelle maak, stories vertel,
hardekool, rus vir die siel,
Voorlaaier, biskuit, vars oggend koffie,
die reuk van plaas, stukkende kraalmuur,
Bliksim, maar dis lekker!

Showing the single result

-15%
brandy special
Add to cart

DIE KRAAL BRANDEWYN 750ml & 12 x 300ml CocaCola Special!

Original price was: R355.00.Current price is: R300.00.