DIE KRAAL BRANDEWYN

Die Kraal Brandewyn

Oom Jan se gedig:

Dis koud daar buite maar die ketel loop,
‘n vars gebakte broodjie met botter en stroop,
Eerder n stywe brandewyn op die klippe,
Die braaivleisvuur, die sopie, die warm mis tussen jou tone,
Janter speel die konsertina en CJ Legende die driehoek.
Biltong met koljander, kampvuur knetter, klingel in ‘n glas,
saamgesels, pelle maak, stories vertel,
hardekool, rus vir die siel,
Voorlaaier, biskuit, vars oggend koffie,
die reuk van plaas, stukkende kraalmuur,
Bliksim, maar dis lekker!

Showing 1–9 of 10 results

Brandewyn - Additional packaging
Add to cart

BRANDEWYN – ADDITIONAL PACKAGING DIE KRAAL BRANDEWYN

R15.00
Die Kraal Brandewyn & 6 pack Sugar free Coke
Add to cart

DIE KRAAL BRANDEWYN & 6 Pack Sugar Free Coke

R235.00
Die Kraal Brandewyn Special
Add to cart

Die Kraal Brandewyn 6 Bottles Special – Free Shipping

R1,110.00
-15%
brandy special
Add to cart

DIE KRAAL BRANDEWYN 750ml & 12 x 300ml CocaCola Special!

Original price was: R355.00.Current price is: R300.00.