SKILPADTEPEL SPIRIT KOELER
Skilpadtepel Spirit koeler is die bom! Met n Kaalgatperske-geur. Perfek vir daardie warm somersdae.
Skilpadtepel Spirit koeler
Straight from the horses mouth…
Soos die Skilpadtepel Spirituskoeler het ons n paar ander Skilpadtepel produkte wat net amazing is! Soos die Skilpadtepel Gin 750ml.
Moet nou nie uitstal nie! Kry die wonderlik produk nou! En so baie meer net hier by Ketelkraal. Ons gee net die beste wat daar is. Want ons weet julle is dit verd! Net soos dit! Net vir julle! Want by ons we go all the way every time.
Kyk net hierdie fraai video dan kry julle ‘n idee van hoe ons “operate”!
Die “Waar’s-my-klere”, jinnetjie… word gemaak deur ‘n vol-vet bosveldstorm van agter te bekruip en hom oor die kop te slaan – en dan bottel ons sy gees….. Ok, dis net belaglik! Alamal weet dis onmoontlik om ‘n storm te bekruip.
Wat ons eintlik doen, is om ons “stokery – Unicorn” – Bessie – (want elke stokery het ‘n eenhoringperd), daagliks met ‘n sappige krataarbeie, bloubessies, jenewer en sommer ‘n hoop ander lekkernye te voer.
So teen nege uur elke môre bring ons ‘n Russiese sirkusnar suutjies by die stokery se agterdeur in. Eenhoringperde is doodbang vir narre – veral Russiese narre. Die nar spring skielik agter Bessie se staldeur op en maak haar skrik.
Die natuurlik gevolg van ‘n eenhoringperd wat skrik, is ‘n vrylating van klaar gebottelde tower – jinnetjies wat skitter – en selfs van kleur verander – as jy gewone tonikum water byvoeg.
GEPRODUSEER & GEBOTTELEER IN SUID AFRIKA
Moenie drink en in die pad loop nie, jy kan sterf.
Skilpadtepel Spirit koeler!
Besoek die Ketelkraal webwerf en ontdek soveel meer! Kontak ons nou vir jou Skilpadtepel Spirituskoeler.
Hierdie video sal jou laat skater van die lag!
Skilpadtepel Spirit koeler! Net nog enetjie! Want dit is net so lekker!
Follow us on Facebook and Instagram, Linkedin, PUB HTML5